Baba Leer Woordjies

8.7 3

v1.0.1.4 by appworldsa

Baba Leer Woordjies APK 下載 Baba Leer Woordjies APK 下載

關於 Baba Leer Woordjies

Baba Leer Woordjies(包名:com.babaleerwoordtjies)開發者是appworldsa,Baba Leer Woordjies的最新版本1.0.1.4更新時間為2017年03月22日。Baba Leer Woordjies的分類是教育。您可以查看Baba Leer Woordjies的開發者下的所有應用。目前這個應用免費。該應用可以從APKFab或Google Play下載到Android 2.3.2+。APKFab.com的所有APK/XAPK文檔都是原始文檔並且100%安全下載的資源。
Baba Leer Woordjies word aanbeveel vir alle babas/kleuters 0-3 jaar oud.
Baba Leer Woordjies is ontwerp om gebruikers vriendelik vir u baba/kleuter te wees. Leer deur interaksie met prentjies, letters of onderandere diere. Verstel instellings sodat Baba Leer Woordjies automaties die prentjies verander vir u baba. Leer woorde lukraak of in kategorieë.
Baba Leer Woordjies sluit woorde in van die volgende kategorieë:
Diere
Emosies
Liggaamsdele
Kleure
Vervoer
Vrugte
Groente
Kleredrag
Hierdie prograam is ontwerp om jou baba/kleuter te help woorde op die korrekte manier uittespreek en om die betekenis van die woorde te verstaan deur associasie. Die unike en kleurvolle ontwerp sal u baba/kleuter help oom woorde te plaas deur prente en klanke. Dit sal verseker die belangrikeste sintuie stimuleer.
Tussen die ouderdom van 12-18 maande sal babas/kleuters heel waarskynlik begin om hulle eerste woorde te se. Alhouwel op hierdie stadium verstaan almal behalwe baba/kleuter wat hierdie woorde beteken. Deur woorde te plaas by 'n prentjie of 'n klank help ons hulle verstaan. Dit mag soms moeilik wees om te verstaan wat hulle se maar hy/sy geniet dit nogsteeds vreesklik om te babbel en na goedtjies toe te wys wat nou bekend is.
Aanbeveel vir die volgende:
- Babas, kleuters, peuters, 0-3 jaariges
- Spesiale behoeftes, spraakterapie, apraksie, vroeë intervensie.
- Kan ook gebruik word deur ouer kinders as sigwoorde, spelling of om Afrikaans as tweede taal te leer.
查看更多
Baba Leer Woordjies 資訊
相關視頻
歷史版本 更多
Baba Leer Woordjies
Baba Leer Woordjies 1.0.1.4 APK
2017年05月01日 46.45 MB

Requires Android: Android 2.3.2+

Architecture: armeabi-v7a, x86

Screen DPI: 120-640dpi

SHA1: 4889ec837ffd203e6c0e3120cb82be3da12f1440

Size: 46.45 MB

更多資訊

更新日期:

最新版本:

1.0.1.4

請求更新:

提交最新版本

系統要求:

Android 2.3.2+