Baba Leer Woordjies

8.7 3

v1.0.1.4 по appworldsa

Скачать Baba Leer Woordjies APK Скачать Baba Leer Woordjies APK

О Baba Leer Woordjies

Baba Leer Woordjies word aanbeveel vir alle babas/kleuters 0-3 jaar oud.
Baba Leer Woordjies is ontwerp om gebruikers vriendelik vir u baba/kleuter te wees. Leer deur interaksie met prentjies, letters of onderandere diere. Verstel instellings sodat Baba Leer Woordjies automaties die prentjies verander vir u baba. Leer woorde lukraak of in kategorieë.
Baba Leer Woordjies sluit woorde in van die volgende kategorieë:
Diere
Emosies
Liggaamsdele
Kleure
Vervoer
Vrugte
Groente
Kleredrag
Hierdie prograam is ontwerp om jou baba/kleuter te help woorde op die korrekte manier uittespreek en om die betekenis van die woorde te verstaan deur associasie. Die unike en kleurvolle ontwerp sal u baba/kleuter help oom woorde te plaas deur prente en klanke. Dit sal verseker die belangrikeste sintuie stimuleer.
Tussen die ouderdom van 12-18 maande sal babas/kleuters heel waarskynlik begin om hulle eerste woorde te se. Alhouwel op hierdie stadium verstaan almal behalwe baba/kleuter wat hierdie woorde beteken. Deur woorde te plaas by 'n prentjie of 'n klank help ons hulle verstaan. Dit mag soms moeilik wees om te verstaan wat hulle se maar hy/sy geniet dit nogsteeds vreesklik om te babbel en na goedtjies toe te wys wat nou bekend is.
Aanbeveel vir die volgende:
- Babas, kleuters, peuters, 0-3 jaariges
- Spesiale behoeftes, spraakterapie, apraksie, vroeë intervensie.
- Kan ook gebruik word deur ouer kinders as sigwoorde, spelling of om Afrikaans as tweede taal te leer.
Читать далее
Особенности Baba Leer Woordjies
Предыдущие Версии Больше
Baba Leer Woordjies
Baba Leer Woordjies 1.0.1.4 APK
May 1, 2017 46.45 MB

Requires Android: Android 2.3.2+

Architecture: armeabi-v7a, x86

Screen DPI: 120-640dpi

SHA1: 4889ec837ffd203e6c0e3120cb82be3da12f1440

Size: 46.45 MB

Больше Информации

Имя пакета:

com.babaleerwoordtjies

Дата обновления:

Последняя Версия:

1.0.1.4

Требуется обновление:

Отправить последнюю версию

Требования:

Android 2.3.2+