Die toepassing bevat ongeveer 250 biologiese terme wat op graad 12 van toepassing is en op die huidige NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring of huidige Suid Afrikaanse leerplan) gebaseer is. Elke term het die volgende wat daarmee verbind is: - 'n kort definisie (soortgelyk aan die 'biologiese terme' wat in toetse en eksamenvraestelle voorkom) - 'n uitbreiding / verdere verduideliking van die term - skakels na verwante woorde en hul definisies. Jy sal deur die alfabetiese lys kan rol / blaai en dan moet jy slegs klik op 'n term waarvan jy die definisie wil sien. Die toepassing sal op meeste Android selfone werk.
APKFab.com和該應用的下載連結是100%安全的。APKFab.com上列出的所有應用下載連結均來自Google Play Store或由用戶提交。對於來自Google Play商店的應用,APKFab.com不會對其進行任何形式的修改。對於用戶提交的應用,APKFab.com會在網站上發佈之前驗證其APK簽名的安全性。