ホーム エディターのお勧め レビュー ニュース 類似アプリ 二次元 TOP10特集 事前登録 セール(値下げ) 人気ゲーム 人気アプリ カテゴリー APK ダウンローダー APK Upload Chrome拡張機能 APKFab アプリ アプリ検索
言語切替

Bybel in Afrikaans

9.5 62

v3.0 by BIBLIAS

Holy Bibleの詳細

BIBLIASからリリースされた『Holy Bible』は書籍&参考書アプリだ。apkfab.com/jpから『Holy Bible』のファイルサイズ(APKサイズ):7.77 MB、関連ムービー、pv、スクリーンショット、詳細情報などを確認できる。apkfab.com/jpではBIBLIASより配信したアプリを簡単に検索して見つけることができる。現在、Bybel in Afrikaans appのダウンロードも基本プレイも無料だ。『Holy Bible』のAndroid要件はAndroid 4.1+なので、ご注意ください。APKFabあるいはGooglePlayから『Bybel in Afrikaans apk』の最新バージョンを高速、安全にダウンロードできる。APKFab.com/jpでは全てのAPK/XAPKファイルがオリジナルなものなので、高速、安全にダウンロードできる。
Geniet hierdie gratis app om Die Bybel aanlyn af te laai, ‘n akkurate vertaling van Die Heilige Boek in Afrikaans.
Die Bybel is die Woord van God. Dit is ‘n Heilige Boek wat deur God inspireer is. Dit was oorspronklik in drie verskillende tale geskryf – Hebreeus, Grieks, en Aramees, en dit is vertaal in ander tale.
Vandag kan u die beste vertaling in Afrikaans geniet, die moedertaal wat deur meer as 15 miljoen mense in Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe gepraat word.
Die Bybel is ‘n versameling van 66 boeke wat geskryf is deur 40 skrywers, oor ‘n tydperk van ongeveer 1,600 jaar.
Met so baie vertalings vandag, offer ons vir u een weergawe in Afrikaans wat maklik is om te verstaan.
Kies ‘n plek waar u alleen kan wees en konsentreer, kies ‘n oomblik van die dag en begin u Bybel lees. U sal God ontmoet want Hy praat met u deur die Bybel.
Kies ons Bybel, laai dit af op u foon en begin om die mees ongelooflikste boek van alle tyd te geniet.
Die Afrikaanse Bybel bestaan uit die Ou en Nuwe Testament:
Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium, Josua, Rigters, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, 1 Konings, 2 Konings, 1 Kronieke, 2 Kronieke, Esra, Nehemia, Ester, Job, Psalms, Spreuke van Salomo, Prediker, Hooglied van Salomo, Jesaja, Jeremia, Klaagliedere van Jeremia, Esegiël, Daniel, Hosea, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria, Maleagi, Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine, Korintiërs 1 en 2, Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus, 2 Timoteus, Titus, Filemon, Hebreërs, Jakobus, 1 Petrus, 2 Petrus, 1 Johannes, 2 Johannes, 3 Johannes, Judas, Openbaring.
Maak die Woorde van God deel van jou daaglikse lewe! Laai ons Bybel af in Afrikaans en geniet die skoonheid van die Heilige Geskrifte elke dag op u foon!
続きを読む
Holy Bible 特徴
関連動画
Afrikaans Bible
Bible in Afrikaans
追加情報

パケージ名:

bybel.in.Afrikaans

更新日:

最新バージョン:

3.0

バージョンアップ申請:

最新版提出

Android要件:

Android 4.1+

安全にダウンロード

APKFab.comと超人気、新作のアプリ、注目の事前登録ゲーム、期限限定無料や値下げアプリを中心とた専門のウェブサイトです。APKFab.comから直接で安全にAndroidアプリをダウンロードすることができます。当サイトでは、お客様が欲しいアプリがビデオと写真を含めるページで詳しく説明します。興味のあるジャンル--「トップ10」を編集します。APKFabから、Android アプリをダウンロードして、スマホにインストールしよう。

シェア
このページを便利だと思ったら、お友達とシェアしてください